In 1598 is die Edik van Nantes uitgevaardig wat protestante volle geloofsvryheid en gelyke regte met katolieke gegee het. Dit het die geloofsoorloë in Frankryk vir ’n tyd lank beëindig. Die herroeping van die Edik van Nantes op 8 Oktober 1685 onder Lodewyk XIV het ’n bloedige vervolgingsveldtog onder die protestante in Frankryk ontketen. Die …
Sleutelwoord Argiewe:Paarl
Totius
Totius, groot voorstander van die Calvinisme wat ‘n groot deel van sy lewe gewy het aan die vertaling van die Bybel in Afrikaans en die beryming van die Psalms.
S.J. du Toit
S.J. du Toit is op 9 Oktober 1847 in Daljosafat gebore. Hy het skoolgegaan aan Paarl Gimnasium en het daarna aan die Universiteit van Stellenbosch studeer.
Arnoldus Pannevis
Dr. Arnoldus Pannevis is op 16 Februarie 1838 in Ouderkerk in Nederland gebore.
Paarl Voices of Frank Pietersen Music School
Sowat ’n jaar gelede het ʼn klein groepie sanglustige persone begin oefen by die Ou Meulteater in die Paarl.