S.J. du Toit is op 9 Oktober 1847 in Daljosafat gebore. Hy het skoolgegaan aan Paarl Gimnasium en het daarna aan die Universiteit van Stellenbosch studeer.
Sleutelwoord Argiewe:Paarl Gimnasium
Arnoldus Pannevis
Dr. Arnoldus Pannevis is op 16 Februarie 1838 in Ouderkerk in Nederland gebore.
