revolusie, (ook rewolusie) is ’n opstand teen die staat wat tot ’n algehele ommekeer in die bestaande stelsel lei
Sleutelwoord Argiewe:Lodewyk XIV
Franse Hugenote kom na Suid-Afrika
In 1598 is die Edik van Nantes uitgevaardig wat protestante volle geloofsvryheid en gelyke regte met katolieke gegee het. Dit het die geloofsoorloë in Frankryk vir ’n tyd lank beëindig. Die herroeping van die Edik van Nantes op 8 Oktober 1685 onder Lodewyk XIV het ’n bloedige vervolgingsveldtog onder die protestante in Frankryk ontketen. Die …
Patrisiërs & Prinse
Die Europese samelewing en die stigting van ‘n kolonie aan die Kaap, 1619-1715.