Karel Schoeman is op 26 Oktober 1939 in Trompsburg in die Vrystaat gebore.
Sleutelwoord Argiewe:Karel Schoeman
Hierdie lewe
Na die roman van Karel Schoeman.
Slot van die dag
Slot van die dag: Gedagtes is Karel Schoeman se mymeringe oor ouderdom en die einde van die lewe, saam met verspreide herinnerings van ’n algemene aard, om ’n ryk geskakeerde beeld te verskaf van ’n skrywerslewe van byna tagtig jaar.
Afskeid van Europa
In Afskeid van Europa lewer Karel Schoeman verslag van sy laaste twee besoeke aan Nederland, Duitsland en Oostenryk gedurende die herfs van 2011 en 2013.
Karel Schoeman oorlede
Die Afrikaanse skrywer en historikus Karel Schoeman is Maandag in Bloemfontein by ‘n aftreeoord oorlede nadat hy sy eie lewe geneem het.
Swanesang: Die einde van die Kompanjiestyd aan die Kaap, 1771–1795
Die agtste en laaste deel van die reeks Kolonie aan die Kaap beskryf die agteruitgang en verval van die VOC en die gevolge wat dit vir Kaap gehad het gedurende die laaste kwarteeu van die VOC-bewind.
Imperiale Somer: Suid-Afrika Tussen Oorlog En Unie, 1902-1910
Die boek gee ’n voëlvlugoorsig van die vier Suid-Afrikaanse kolonies gedurende die Eduardiaanse tydperk van 1902–1910.
C. Louis Leipoldt
C. Louis Leipoldt maak sy debuut in Afrikaans met die indrukwekkende Oom Gert vertel en ander Gedigte (1911).
Riviereland
In Riviereland lewer Karel Schoeman verslag van twee reise deur Nederland.
Patrisiërs & Prinse
Die Europese samelewing en die stigting van ‘n kolonie aan die Kaap, 1619-1715.