Die Afrikaanse skrywer en historikus Karel Schoeman is Maandag in Bloemfontein by ‘n aftreeoord oorlede nadat hy sy eie lewe geneem het.
Schoeman het 19 romans, werke oor die geskiedenis en verskeie draaiboeke geskryf.
Hy is drie keer met die Hertzogprys bekroon.
Lees meer oor Karel Schoeman en sy werk.

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
