Hierdie lewe
Die nabetragting van ’n onvervulde lewe:

’n Ou vrou sterf in ’n eindelose nag. Hoe is dit moontlik om soveel herinneringe te hê, soveel om te onthou? Al wat jy kan doen, is om te wag, die donkerte in te beur.

Na die roman van Karel Schoeman.

Dié produksie bring gepas hulde aan ’n groot skrywer.

* Debuut *

Met: Antoinette Kellermann

Regisseur: Wolf Britz

Klankbaan: Braam du Toit
Verhoogbestuur: Danielle Louw

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120 – R140 | R140 – R160 by die deur
Plek: HB Thom-ouditorium, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 16:30 | 8 Maart 13:30 | 9 Maart 16:00 | 10 Maart 13:30 | 11 Maart 14:30
Woordfees 2018


Hierdie lewe

Hierdie lewe


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply