Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend

FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.

SA vrouens meer konserwatief?

In Graz, Oostenryk, is daar tans ´n retrospektiewe uitstalling van Rudi Gernreich, die ou wat in 1964 die eerste monokini ontwerp het, en sodoende gehelp het om die bostuklose mode te inisieer. Soos almal weet, het dit nooit in SA posgevat nie. Die ooglopende verklaring (post-94) is natuurlik dat Suid-Afrikaanse vrouens gewoon te preuts is […]