Pretoria kry vanjaar sy eie kunstefees.
Sleutelwoord Argiewe:Pretoria
2010 gashere wys hul plakkate
Die 2010 FIFA Wêreldbeker is net meer as ‘n jaar weg. Die Suid-Afrikaanse gasheerstede het onlangs hul plakkate in Mangaung / Bloemfontein bekendgestel.
Bloubaadjies op die bus
In Pretoria moet sommige verkeersbeamptes per openbare bus na ongelukstonele ry.
SA vrouens meer konserwatief?
In Graz, Oostenryk, is daar tans ´n retrospektiewe uitstalling van Rudi Gernreich, die ou wat in 1964 die eerste monokini ontwerp het, en sodoende gehelp het om die bostuklose mode te inisieer. Soos almal weet, het dit nooit in SA posgevat nie. Die ooglopende verklaring (post-94) is natuurlik dat Suid-Afrikaanse vrouens gewoon te preuts is …
