Die 2010 FIFA Wêreldbeker is net meer as ‘n jaar weg. Die Suid-Afrikaanse gasheerstede het onlangs hul plakkate in Mangaung / Bloemfontein bekendgestel.
Elke stad het ‘n unieke storie wat op die plakkate uitgebeeld word. Die Kaapstad-plakkaat vertoon die bekende Tafelberg soos uitgebeeld deur die stad se verskeidenheid inwoners en Durban se kleurvolle plakkat spog met die stad se gees. The Cape Town poster, depicting the world famous Table Mountain celebrates diversity among its people while Durban shows off its character with bright colours and abundant ‘vibe’. Johannesburg se plakkaat spreek van vooruitgang en die land se span, Bafana Bafana.
Die plakkate herinner alle Suid-Afrikaners daaraan dat die 2010 Wêreldbeker aan hulle behoort.
het onlangs hul plakkate in Mangaung bekendgestel.
DIT IS BLOEMFNTEIN NIE MANGAUNG NIE!!!!!