Wat het die een mot vir die ander gesê toe die skoenlapper verbygevlieg het?
Kyk daai raver!
*****
´n Man loop in by ´n tandarts en sê, “Kan jy my help asseblief? Ek dink ek is ´n mot?” “Jy het nie ´n tandarts nodig nie.”, sê die tandarts, “Jy het ´n sielkundige nodig.” “Ek weet!” sê die man. “Nou hoekom het jy hier ingestap?” vra die tandarts. “Die lig was aan!”, sê die man.
