‘n 16-jarige seun van Nelspruit het met sy oom se motor in ‘n groep van 18 leerders vasgejaag.
Sleutelwoord Argiewe:Nelspruit
Boom keer bomplanters
Twee verdagtes wat daarvan verdink is dat hulle in Mpumalanga by OTM-bomme betrokke is, is dood in ‘n motorongeluk.
2010 gashere wys hul plakkate
Die 2010 FIFA Wêreldbeker is net meer as ‘n jaar weg. Die Suid-Afrikaanse gasheerstede het onlangs hul plakkate in Mangaung / Bloemfontein bekendgestel.
Nelspruit spanjoele
Dis ´n situasie wat jou laat dink aan Resevoir Dogs. By die huis van die Mpumalanga premier, Ndaweni Mahlangu, het ´n lyfwag sy kollega doodgeskiet en daarna selfmoord gepleeg.
Gay Nelspruit
Konserwatiewe inwoners van Nelspruit is die josie (of is dit nou Joos) in oor die Me Gay SA-kompetisie wat binnekort hier aangebied gaan word. “Gesonde, normale jong kinders wat die skouspel kan bywoon kan na afloop van so ´n ondervinding abnormaal wees vir die res van hul lewe.”, aldus Thinus Taute van die Afrikaanse Protestantse …
