Boom keer bomplanters

Twee verdagtes wat daarvan verdink is dat hulle in Mpumalanga by OTM-bomme betrokke is, is dood in ‘n motorongeluk.

Die persone was in ‘n motor wat tussen Nelspruit en Witrivier vir die polisie probeer wegjaag het, toe hulle ‘n boom getref het.

Pistole en klapmusse is in die motor gevind.

Lewer kommentaar

Leave a Reply