Raadslid molesteer glo kinders

‘n ANC-raadslid van Mafube, Kanono Kanono, wat ook ‘n onderwyser is Hoërskool Mfundo Thuto, verskyn binnekort in die hof in Frankfort op aanklagte van seksuele misbruik van meer ‘n groot klomp kinders.

Hy het na bewering kinders na sy huis gelok waar hy vir hulle pornografiese videos laat kyk het en hulle seksueel misbruik het.

Lewer kommentaar

Leave a Reply