Jong jaagduiwel dood 1, beseer talle

‘n 16-jarige seun van Nelspruit het met sy oom se motor in ‘n groep van 18 leerders vasgejaag. Talle van die leerders is beseer en een is later in die hospitaal oorlede. Ag is nog in ‘n kritieke toestand. Die kinders was meestal dogters.

Lewer kommentaar

Leave a Reply