In Pretoria moet sommige verkeersbeamptes per openbare bus na ongelukstonele ry omdat hul motors deur motorhawens teruggehou word weens die munisipaliteit se agterstallige rekenings.