Bin Laden in die Vrystaat

´n Immigrasiebeampte is sy werk kwyt omdat hy gemaak het asof Osama bin Laden in die Vrystaat is. Mario Stallenberg van Wepener wou glo net kyk of die rekenaarstelsel Bin Laden sou uitwys. Die grap het hom sy werk gekos en boonop word hy nou ook strafregtelik vervolg.

Lewer kommentaar

Leave a Reply