Een van die heel eerste TV-reekse wat in Afrikaans oorgeklank is was Alpha 1999 (Space 1999).
Sleutelwoord Argiewe:Rudi Gernreich
SA vrouens meer konserwatief?
In Graz, Oostenryk, is daar tans ´n retrospektiewe uitstalling van Rudi Gernreich, die ou wat in 1964 die eerste monokini ontwerp het, en sodoende gehelp het om die bostuklose mode te inisieer. Soos almal weet, het dit nooit in SA posgevat nie. Die ooglopende verklaring (post-94) is natuurlik dat Suid-Afrikaanse vrouens gewoon te preuts is …
