Kaalgat tussen die Daisies is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1997 uitgereik is.
Sleutelwoord Argiewe:Zack du Plessis
Tolla is Tops
‘n Steelkamera-komedie, met Suid-Afrika se oorlede groot storieverteller en komediant, Tolla van der Merwe.
Bosveld Hotel … Die Moewie
Bosveld Hotel (Die Moewie) is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1985 uitgereik is.
Blink Stefaans
Regardt van den Bergh as Fanus en Blink Stefaans (sy hanerige alter ego).
Kiepie en Kandas
Kiepie en Kandas is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1980 uitgereik is.
Die eensame vlug
Die eensame vlug is ‘n Afrikaanse fliek uit 1979.
Pretoria O Pretoria!
Pretoria O Pretoria! is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1979.
Diamant en die dief
Diamant en die Dief is ’n Afrikaanse rolprent wat op 28 Junie 1978 in Suid-Afrika vrygestel is.
Sonja
Sonja is ‘n Afrikaanse film wat in 1978 verskyn het.
Die winter van 14 Julie
Die winter van 14 Julie is ‘n Afrikaanse film wat in 1977 verskyn het.