Bosveld Hotel (Die Moewie) is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1985 uitgereik is. Die rolprent is na afloop van die gewilde gelyknamige TV-reeks uitgereik. Dit is gebaseer op die skrywer, Pieter Pieterse se boek, Bosveldhotel.