Van Kramer tot Zoid, Rauch tot Parow. Een ding is seker: Afrikaanse musiek het ’n skatkis treffers opgelewer.
Sleutelwoord Argiewe:Louis van Rensburg
Bosveld Hotel … Die Moewie
Bosveld Hotel (Die Moewie) is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1985 uitgereik is.
Enkeling tot vreemdeling – 40 jaar
Richard van der Westhuizen het in 1979 vir die eerste keer ernstig probeer musiek skryf toe hy die tekste van Hennie Aucamp moes toonset.
Voshaarnooi – nuwe weergawe van Chris Chameleon en Mauritz Lotz
“Voshaarnooi” is pas opgeneem deur Chris Chameleon, met ghitaarbegeleiding deur legendariese Mauritz Lotz.
Flennie die Snare
Bantom hom so
En flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Terugblik op 2012
Onthou: Reza de Wet, Zak van Niekerk, Annake de Villiers, Maurice Sendak, Donna Summer, Robin Gibb, Ray Bradbury, Christa Steyn, Gore Vidal
Louis van Rensburg oorlede
Die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Louis van Rensburg is oorlede nadat hy verlede maand in die hospitaal opgeneem is weens longontsteking.
‘n Klipgooi verder
Reeds oor die afgelope twintig jaar is Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock bekende name in die Afrikaanse musiekwêreld.
Dirk & Lindie
Dirk Le Waal & Lindie Lief is tipiese Afrikaanse sangers: Dirk se ego maak beloftes wat sy talent nie kan nakom nie en Lindie kan nie haar pad uit ‘n skoendoos sing nie.
Jy mag maar
In teenstelling met oorsese tendense, vaar tema-musiek van plaaslike tv-programme nie baie goed op die musiekmark nie.