“Voshaarnooi” is pas opgeneem deur Chris Chameleon, met ghitaarbegeleiding deur legendariese Mauritz Lotz.
Sleutelwoord Argiewe:S le Roux Marais
Pionier: die Liedkuns van S. le Roux Marais
Pionier: die Liedkuns van S. le Roux Marais, is ’n biografiese liederuitvoering wat die gehoor saam neem op ’n reis deur Stephanus le Roux Marais (1896-1979) se lewe en liedere.