“Voshaarnooi” is pas opgeneem deur Chris Chameleon, met ghitaarbegeleiding deur legendariese Mauritz Lotz.
Sleutelwoord Argiewe:Daniella Deysel
Kat & Wolf
Hierdie musikale projek is gebore uit die begeerte van Chris Chameleon en Daniella Deysel om buite die kou van hul gevestigde name op vryer vleuels te sweef.
Oppiwater Kunstefees 2018 program
Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.
Flennie die Snare
Bantom hom so
En flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Africana – (dis)seksie!
Die giere, gewoontes, heilige koeie, artikels en tradisies van Afrikaners word tong in die kies gedissekteer om te kyk wat klop in die hart …
#VSKunstefees Chris Chameleon in Africana – (dis)seksie!
Dié opwindende nuwe produksie neem gehore op ’n reis deur Africana.
#innibos Chris Chameleon – Posduif
Die buitewêreldse stemvermoëns van Chris Chameleon, is iets waaraan gehore gewoond geraak het.