Hierdie musikale projek is gebore uit die begeerte van Chris Chameleon en Daniella Deysel om buite die kou van hul gevestigde name op vryer vleuels met beeld, klank en kostumering in die ongewone wildernis van hul verbeelding te sweef.

Die vertoning in Die Bôrdienghuis, Wellington op 16 Mei 2018 begin 20:00. Kaartjies kos R130 per persoon en kan nou al bespreek word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

Lewer kommentaar

Leave a Reply