Klassiek Fabriek
Jong musici van die Wes-Kaap wat reeds op ‘n jong ouderdom sukses behaal het en as wenners van kompetisies aangewys is, kan gehoor word in hierdie konsert wat uit klassieke musiek bestaan.
Jong musici van die Wes-Kaap wat reeds op ‘n jong ouderdom sukses behaal het en as wenners van kompetisies aangewys is, kan gehoor word in hierdie konsert wat uit klassieke musiek bestaan.
Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120
Plek: Fluweelkamer, Kunstekaap, Kaapstad
Datum: 29 April 2018
Suidoosterfees 2018
Klassiek Fabriek

Klassiek Fabriek
Roekeloos
2.5