Fluit-Fluit
Hierdie program ondersoek die passievolle klanke van die Italiaanse Bel Canto, asook die gymnopedie-klanke van Frankryk, in ‘n duet-konsert vir fluit en klavier.
Hierdie program ondersoek die passievolle klanke van die Italiaanse Bel Canto, asook die gymnopedie-klanke van Frankryk, in ‘n duet-konsert vir fluit en klavier.
Die program sluit ‘n mengelmoes van welbekende opera-arias in, wat ontwikkel in vertoonstukke met ‘n knippie bekende Franse musiek. Die gerekende aktrise, Lee-Ann van Rooi, dra by tot die program met die voordra van gedigte van onder andere Bibi Slippers, Churchil Naudé, Ryan Pedro, Frazer Barry, Marcel Spaumer en Annie Klopper.
Met: Myles Roberts (fluit), Sulayman Human (klavier) en Lee-Ann van Rooi
Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120
Plek: Fluweelkamer, Kunstekaap, Kaapstad
Datum: 29 April 2018
Suidoosterfees 2018
Fluit-Fluit

Fluit-Fluit
Roekeloos
2.5