Fluit-Fluit
‘n Verhaal oor ‘n student met die naam Tommie, sy vier beste vriende en sy suster wat wag vir ‘n verskietende ster.

‘n Ster waarvan sy oupa hom baie vertel het.

Oupa maak gebruik van musiek, woordkuns, sterretekens en tegnologie, om die lewens van ses komiese karakters uit te beeld. Elke karakter verteenwoordig ‘n eienskap van menslikheid en die afbreek ‘n saamlag- en saamhuil-ervaring daarvan.

Hierdie produksie bied gevul met spanning en geheime.

Met: Marilize Du Plessis, Angelique Koelman, Elizabeth van Vuuren, Dean-Richard Olivier, Joshua Hodges en Pierre van Schalkwyk

Regie: Nicolaas de Jongh en Dean-Richard Olivier

Tegniese Regie: Tylo Fortuin
Musiek: Dylan McKeith
AV-ontwerper: Arno Daiber

Genre: Drama
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking: geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R95
Plek: Arena, Kunstekaap, Kaapstad
Datum: 29 April & 1 Mei 2018
Suidoosterfees 2018


Oupa

Oupa


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar