Hierdie program ondersoek die passievolle klanke van die Italiaanse Bel Canto, asook die gymnopedie-klanke van Frankryk, in ‘n duet-konsert vir fluit en klavier.
Sleutelwoord Argiewe:Lee Ann van Rooi
Rokkie
Hierdie is die verhaal van ‘n 50-jarige transgender persoon van die Kaapse Vlaktes.
Ons is almal freaks hier
Beleef ’n treffende, teatrale, begeleide museumtoer wat die kyker dwing om vars na bekende gegewe te kyk.
Liefde is rooi
Rooikappie woon nou saam met haar broer en stiefsuster op die Kaapse Vlakte.
Kinnes
Anwaar kry ’n taste van fame wanneer hy ’n gangster in ’n fliek speel, maar hoeveel daarvan is acting?
Aspoestertjie van die Kaap
Aspoestertjie van die Kaap speel af op die Kaapse Vlakte.
Martelsang
Hoe neem ’n mens bestek op pyn wat jy vir jare met jou saamdra in ’n land waar onregte van bewind tot bewind oorgedra word?
Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
Die rolprente wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is onlangs bekend gemaak.
#NAF16 Henrietta with love
Charlie se vrou, Mercia se ma, Rosie se suster, Freda se vriend, groot mevrou Carstens se buurvrou.
#Woordfees Fiela se kind
In 1999 word Fiela se kind, ná ’n meningsopname by biblioteke landswyd om die 100 gewildste boeke aan te wys, as die Afrikaanse boek van die eeu bekroon.