Aspoestertjie van die Kaap speel af op die Kaapse Vlakte.
In hierdie (oënskynlike) sprokiesverhaal deel ‘n volwasse dame haar storie met vrouens en tieners en ouers. Sy vertel vir hulle hoe om meer betrokke te wees in hul kinders se lewens; vir die vaders hoe belangrik die vader se rol in die kind se lewe is.
* Debuut *
Met: Raydene Olivia le Roux
Regie: Jeremeo le Cordeur
Teks: Lee Ann van Rooi en Raydene Olivia le Roux
Vervaardiger: Vulture Productions
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: PG Ouerbegeleiding
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R90
Plek: Artscape Arena, Kaapstad
Datum: SA. 29 APRIL 2017 (12:30 – 13:30) SO. 30 APRIL 2017 (16:00 – 17:00)
Aspoestertjie van die Kaap

Aspoestertjie van die Kaap
Roekeloos
3
