Seegousblom / Duinegousblom / Perdeblom

Didelta carnosa

Perdeblomme groei wild in die Wes-Kaap en Namakwaland. Dié meerjarige plante met groen blare word tot 1 meter hoog.

Die geel madeliefieblomme verskyn in die laatlente en somer.

(foto Andrew Massyn)

Lewer kommentaar

Leave a Reply