Macroscelides proboscideus proboscideus
Die kortoor-klaasneus is ’n tipe skeerbekmuis. Hulle kom voor in die Karoo en sovêr suid soos Oudtshoorn.
Hulle woon onder klippe of in gate in die grond en leef hoofsaaklik van insekte.
(foto: Olaf Leillinger)
Lewer kommentaar