Die Suid-Afrikaanse ontwerper Porky Hefer se werk lyk meer soos reuse-voëlneste eerder as meubels.

Elke stuk word handgemaak deur die vakmanne van die Cape Town Society for the Blind.

Hierdie uitstalling van sy werk was onlangs in New York by R & Company. Dit is getiteld Heart of Lightness.

Joe Kramm / R & Company
Joe Kramm / R & Company
Joe Kramm / R & Company
Joe Kramm / R & Company
Joe Kramm / R & Company

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply