Liefde is rooi
Alles is nie pluis met die Witbooi-gesin in hulle viervertrekhuisie in Tafelsig, Mitchells Plain nie.

Rooikappie woon nou saam met haar broer en stiefsuster op die Kaapse Vlakte. Dis hier waar James vir sy twee susters, Prudence en Mara, sorg. Mara is boonop bipolêr en sy en James waak oor ’n groot geheim.

* Debuut *

Met: Chenal Tarren Kock, Patricia Laylen Baadjies en Enrico Hartzenberg

Regisseur: Lee-Ann van Rooi

Teks: Enrico Hartzenberg
Stelontwerp: Lee-Ann van Rooi
Vertaling: Alicia Brydon
Beligtingsontwerp en tegnies: Jako Beyleveld
Verhoogbestuur: Philip Theron

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R60 | R80 by die deur
Plek: Hoërskool Cloetesville, Stellenbosch
Datum: 4 Maart 15:00 | 10 Maart 17:30 | 11 Maart 10:00
Woordfees 2018


Liefde is rooi

Liefde is rooi


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar