Schalk Bezuidenhout en Bennie Fourie het hulself vir heeltemal te lank saam ‘n tru-projektor in ‘n kamer toegesluit.
Sleutelwoord Argiewe:Bennie Fourie
Ben & Bez – ja ons is nog baie happy saam
ja ons is nog baie happy saam
Ben & Bez, Episode 1, Groot rugby
Hennie en Kabous vat ouers wat met skolerugby inmeng na die volgende vlak in ‘Groot rugby’…
Ben & Bez
Ben & Bez is ’n nuwe sketskomedie met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout.
Ander Mens
Ander Mens vertel, met oorgenoeg aksie en donker humor om kykers op die punte van hulle stoele te hou, die spanningsvolle verhaal van ’n doodgewone en baie vervelige boekhouer, Daniël Niemand, wie se lewe onherroeplik verander nadat ’n reeks misverstande sy bestaan heeltemal omvêrgooi.
Die Intermissie
Die intermissie is kort maar aanhoudend. ’n Verbyflikkerende sketskomedie so vinnig dat dit voel of iemand met tyd as ’n konsep gepeuter het. Mense wat dit al gesien het, beskryf dit as ’n gesaghebbende bron tot kommer, beter as Bakgat 2, ’n kuur vir depressie, brongitis en aanverwante siektes. Jy kan maar sê dis ’n …
2018 Fiëstas
Vanjaar se Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie 2018 by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind.
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
Die rolprente wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is onlangs bekend gemaak.
kykNET Silwerskermfees: ’n Geleentheid soos min!
Kampsbaai beloof om weer van 26 tot 29 Augustus ’n Cannes in die kleine te wees met die vyfde kykNET Silwerskermfees waar daar flieks geëet, gepraat en geleef gaan word.