Ben & Bez is ’n nuwe sketskomedie met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout.
Die sketskomedie-reeks fokus die komiese wat in die alledaagse skuil. Die reeks van 12 episodes is vanaf 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
Netwerk24-lidmaatskap gaan jou R99 per maand uit die sak jaag.