Hennie en Kabous vat ouers wat met skolerugby inmeng na die volgende vlak in ‘Groot rugby’…

Die akteurs Bennie Fourie, Schalk Bezuidenhout en Frank Opperman is in die eerste episode van Ben & Bez, ‘n sketskomediereeks, te sien.

Groot rugby

Lewer kommentaar

Leave a Reply