Die vrou met 27 kinders vertel die storie van ’n kinderlose egpaar, gegrond op ’n ware lewensverhaal.
Sleutelwoord Argiewe:Petru Wessels
Sonja
Sonja is ‘n Afrikaanse film wat in 1978 verskyn het.
Soekie
Soekie is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1975 deur Constantia Films vervaardig en uitgereik is.
Kavaliers
Kavaliers is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1966 vrygestel is.
2018 Fiëstas
Vanjaar se Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie 2018 by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind.
#Kalfiefees Man / Mannin : Die Saamloopdae van Man en Vrou
Carel Trichardt en Petru Wessels deel met die gehoor ‘n woordbeeld oor die saamloopdae van man en vrou – die saam dra, (of is dit nou swaardra?) aan hulle sewe sake sout.
Towertyd
Vir hul einde van die jaar produksie delf die Klein Libertas-teater in Stellenbosch in Kerstyd – die tyd van die jaar waarin verskeie feeste gevier word op eiesoortige kulturele maniere.
Sol y Sombra – ’n Heildronk op Uys Krige
Uys Krige, digter en skrywer, kon speel met die Afrikaanse woord.
Eugene Marais – ‘n hoorbeeld
Een van die belangrikste gebeurtenisse in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis is die verskyning van Eugene N. Marais (1871-1936) se gedig Winternag in 1905.