Uys Krige, digter en skrywer, kon speel met die Afrikaanse woord. Hy was ook ’n briljante vertaler. ’n Ware wêreldburger.
Petru Wessels, Carel Trichardt, Charl Lamprecht (klassieke kitaar) en Katrien Holm (viool/perkussie) drink ’n heildronk op sy passie en lewenslus met humoristiese vertellings uit sy lewe en voorlesings uit sy gedigtetrommel.
NG Kerk Noord-saal, Potchefstroom – 75 min. – R110.
5 Okt. – 20:00, 6 Okt. – 20:00, 7 Okt. – 09:00, 8 Okt. – 11:30
