Soekie is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1975 deur Constantia Films vervaardig en uitgereik is. Dit is geskoei op die boek Die Hele Dorp Weet deur Santie Groskopf.