Die akteur James Norval word op Zastron gebore.
Sleutelwoord Argiewe:James Norval
Die ruiter in die nag
Die ruiter in die nag is gegrond op ‘n boek van Mikro. Uitgereik in 1963.
Kruger Miljoene
Kruger Miljoene is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1967 vrygestel is.
Kavaliers
Kavaliers is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1966 vrygestel is.
Gevaarlike spel
Al Debbo was die regisseur en is ook een van die hoofkarakters in die film.
Nooi van my hart
Nooi van my hart was die eerste musiekrolprent in Afrikaans wat in kleur verfilm is.
Paul Krüger
Paul Krüger is in 1956 uitgereik.
’n Plan is ’n boerdery
’n Plan is ’n Boerdery is op 28 Mei 1954 vrygestel is.