Gé Korsten Fees by die Voortrekker Monument

Lefra Produksies bied ’n wonderlike Gé Korsten Fees aan by die Voortrekker Monument in Pretoria op Saterdag, 27 Junie 2026. Die Fees skop af om 11:00 met gaskunstenaars Ruan Josh, Mari Bosman en Francois van Rensburg. Liewe Heksie kom die kinders vermaak met die volle produksie, LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM. Die Gé Korsten Fees word …

Hulde aan Gé Korsten

Gé Korsten sterf op 29 September 1999.  Op die presiesde dag, vyf-en-twintig jaar later, bring Lefra Produksies hulde aan hierdie legendariese sanger met Frans Swart se huldeblykroduksie, Gé Sing: Hoor My Lied! wat op Sondag, 29 September 2024 om 15:00 by Emperors Palace se Theatre of Marcellus aangebied word.  Frans Swart, regisseur van Gé Sing: Hoor My Lied!  …