Die Afrikaanse vertaling Is dit jý? van Ian Roberts se outo-biografie Nomad Heart is aan die einde van 2024 deur Jonathan Ball Uitgewers gepubliseer, met die sub-titel Avonture voor en agter die skerms.
Sleutelwoord Argiewe:Manie van Rensburg
Die Square
Die Square is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1975 uitgereik is.
Geluksdal
Die Afrikaanse film Geluksdal is vrygestel in 1974.
Die bankrower
Die Bankrower is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 uitgereik is. Manie van Rensburg was die regisseur, vervaardiger en een van die skrywers.
Hoor my lied
Hoor my lied was die eerste Afrikaanse rolprent wat meer as R1 miljoen verdien het.
Retrogasme: Willem
Willem was die eerste Afrikaanse komediereeks op TV.