’n Re-evaluering van “Hop Hop Spinnekop” is natuurlik teen die laatte, ek weet. Maar die gogga het my sowaar nog beet. Darren, Green, Van Niekerk en Kelly laat Suid-Afrika steeds gons, of jy daarvan hou of nie.
Sleutelwoord Argiewe:Geraldine Klopper
Mal rooikop-Ier, maak jou stem dik!
Die Afrikaanse vertaling Is dit jý? van Ian Roberts se outo-biografie Nomad Heart is aan die einde van 2024 deur Jonathan Ball Uitgewers gepubliseer, met die sub-titel Avonture voor en agter die skerms.
