Hoor my Lied is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 16 Desember 1967 vrygestel is. Dit was die eerste Afrikaanse rolprent wat meer as R1 miljoen verdien het.