Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind, Benjamin, met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het.
Sleutelwoord Argiewe:Katinka Heyns
Die storie van Klara Viljee
Die storie van Klara Viljee is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1992 vrygestel is.
Eendag op ’n reëndag
Eendag op ’n Reëndag is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1975 vrygestel is.
Die sersant en die Tiger Moth
Die akteur Tobie Cronje het sy debuut in die rolprent gemaak.
Pappa Lap: ‘n Verhaal van ‘n pa en sy dogter
‘n Afrikaanse rolprent van 1971 wat die verhouding tussen ’n arm wewenaar en sy 17-jarige dogter ondersoek.
Die Rebellie van Lafras Verwey – Vrydag in teaters
Die Rebellie van Lafras Verwey tref Vrydag, 7 April 2017 die silwerdoek!
Die Rebellie van Lafras Verwey
Die bekende radiodrama en verhoogstuk, Die Rebellie van Lafras Verwey, uit die pen van bekroonde skrywer, Chris Barnard, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute akteur, Tobie Cronjé, in die hoofrol.
Daar doer in die fliek
Daar doer in die fliek sluit aan by die televisiereeks met dieselfde naam wat op kykNet uitgesaai is.
Kultuurskatte groet
Die afgelope paar dae is drie bekende Suid-Afrikaners oorlede. Al drie was ’n besondere deel van ons kultuurlandskap.
Tango
Twee heeltemal onpaar oujongkêrels, Lappies en Daan, deel ’n woonstel êrens in die diep platteland.