Die storie van Klara Viljee is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1992 vrygestel is. Dit het R2 483 074 by die loket verdien. Die regisseur was Katinka Heyns.