Lefra Produksies bied ’n wonderlike Gé Korsten Fees aan by die Voortrekker Monument in Pretoria op Saterdag, 27 Junie 2026. Die Fees skop af om 11:00 met gaskunstenaars Ruan Josh, Mari Bosman en Francois van Rensburg. Liewe Heksie kom die kinders vermaak met die volle produksie, LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM. Die Gé Korsten Fees word …
