Lefra Produksies bied met trots ’n Skatkis uit ons Musiekverlede aan – ’n ontroerende en nostalgiese musiekreis wat gehore sal meevoer op die klanke van ons gedeelde verlede.
Sleutelwoord Argiewe:Stephanie Baartman
Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater
Met hul bekende leuse “Lefra vermaak Suid-Afrika!” bly Lefra Produksies getrou aan hul missie om teater na die mense toe te neem.
Gé Korsten Fees by die Voortrekker Monument
Lefra Produksies bied ’n wonderlike Gé Korsten Fees aan by die Voortrekker Monument in Pretoria op Saterdag, 27 Junie 2026. Die Fees skop af om 11:00 met gaskunstenaars Ruan Josh, Mari Bosman en Francois van Rensburg. Liewe Heksie kom die kinders vermaak met die volle produksie, LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM. Die Gé Korsten Fees word …
Gé Sing: Hoor My Lied! open die nuwe Umuzi Teater in Secunda
Alma Swart, feesorganiseerder van die Umuzi Kunstefees, sê dat hulle baie opgewonde is oor die nuwe teater.
Hospitale, kateters en familielede
Gedeelde badkamers. Alewige geraas. Buisligte wat permanent brand. Skerp reuke wat ander reuke probeer verdoesel. Kieme wat aan alles vasklou en die vriendelike kombuispersoneellid wat jou probeer oortuig jy bestel van ’n top à la carte-spyskaart af.
Afrikaan
In 2012 het Janine Neethling en haar man, Deon Opperman, saamgespan om die eerste volwaardige Afrikaanse oratorium, Die Skepping, op die planke te bring. Deon het die libretto geskryf en Janine het die musiek, vir beide orkes en stem, gekomponeer. Nou het Janine en Deon weer talente saamgespan om spesifiek vir Woordfees 2019 `n nuwe …
