Met die vreugdevolle viering van Afrikaans se eeufeesjaar as amptelike taal, bied legendariese sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit aan luisteraars ’n album vol gevoel, erfenis en musikale meesterlikheid.
Sleutelwoord Argiewe:Chanie Jonker
Ingrid – ’n Vlam in die Sneeu
Ingrid Jonker se woorde brand soos ’n vlam in die koue sneeu van haar tyd—onblusbaar, ongetem, en vol lewe.
Die Oppiwater Kunstefeesprogram bekend gestel
Die feesprogram van RSG en LEFRA PRODUKSIES se elfde Oppiwater Kunstefees is so pas bekend gestel en spog met meer as 48 verskillende Afrikaanse Teaterproduksies.
Jannie du Toit skop die nuwe jaar volspoed af
Nadat 2023 vir Jannie du Toit groot hoogtepunte opgelewer het met twee nuwe verhoogproduksies, ‘n AITSA!-toekenning en ‘n onvergelykbare jaareind-toer met die immer gewilde produksies IN KERSFEESTYD en BONJOUR MONSIEUR BREL, het 2024 ewe blitsig aan die gang gekom.
Jannie du Toit – Doep is nie dood nie
Die verhoogproduksie Doep is nie dood nie bevat ‘n formidabele versameling liedjies en tekste van wyle Koos du Plessis.
beSTEMmings
Jannie du Toit se vyf dekades met Afrikaanse musiek.
Die maan deur ‘n gaatjie in die nag
Jannie du Toit toer met Marie Tredoux se liedjies.
Aanlynkonsert – Gé Sing: Hoor My Lied!
Dis vanjaar 21 jaar sedert die legendariese stem van Suid-Afrika se eerste ware superster, Gé Korsten, vir altyd stil geword het.
Smulpaap
Leon Gropp en Jannie du Toit bied op 8 April 2019 ‘n gesamentlike produksie getiteld, Smulpaap, aan by die Atterbury Teater.
Oesjaar
Met musiekstyle en –tendense wat konstant verander, vat dit ’n merkwaardige musikant om relevant te bly vir byna vyf dekades.
