Jannie du Toit toer met Marie Tredoux se liedjies en hy kom maak ook ‘n draai by die Drostdy Teater die 11de Desember om die teater se 2020 program op ‘n hoë noot af te sluit.


Chanie Jonker (klavier en akkordeon)
Anneli du Plessis-Hoberg (Fluit) 

VRYDAG 11 DESEMBER 20h15 – R100
Drostdy Upstage Lounge

Bespreek deur ane@drostdyteater.co.za. Geen kaartjies by die teater voor die vertoning beskikbaar nie. (Covid-19 Regulasies)
Kontantkroeg beskikbaar.

Lewer kommentaar

Leave a Reply