Met “Afdraaipad” bring Jannie du Toit en Daniellé Botes ’n diep menslike, ontroerende
duet na luisteraars – ’n lied wat stadig ry, stilhou, verdwaal, en tog aanhou glo dat daar
iewers ’n afdraai is wat na vrede lei.
Sleutelwoord Argiewe:Jannie du Toit
Op my ou ramkietjie
Met die vreugdevolle viering van Afrikaans se eeufeesjaar as amptelike taal, bied legendariese sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit aan luisteraars ’n album vol gevoel, erfenis en musikale meesterlikheid.
Jannie du Toit en vriende
Jannie du Toit en ‘n baie bekende groep musiek vriende bied weer ’n spesiale fondsinsamelingskonsert aan om die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremdhede te ondersteun in hul uitmuntende werk – hierdie keer ten bate van projekte vir kinders met gestremdhede en veral toegang tot onderwys
De Wals van de Liefde
Die program bevat hoogtepunte uit die bloeitydperk van die twintigste eeuse Nederlandse kleinkuns en die gevierde Nederlandse sanger, Toon Hermans, is die skrywer van die titellied.
Kunstefees in die Kleine – Jannie du Toit skop 2025 feestelik af
Om ’n opwindende en volgepropte 2025 in te lui, beplan Jannie du Toit sy vierde KUNSTEFEES IN DIE KLEINE oor die naweek van 25 en 26 Januarie in die Fairtree Atterbury-teater in samewerking met Pretoria FM.
Oppiekitaar by Aardklop
Jannie du Toit se produksie Oppiekitaar word vir die eerste keer by ‘n kunstefees aangebied wanneer hy tydens Aardklop op sy geliefde Breedlove-kitaar musiek gaan maak.
Jannie du Toit en Vriende
‘n Uurtjie propvol vrolikheid en nostalgie.
Jannie du Toit skop die nuwe jaar volspoed af
Nadat 2023 vir Jannie du Toit groot hoogtepunte opgelewer het met twee nuwe verhoogproduksies, ‘n AITSA!-toekenning en ‘n onvergelykbare jaareind-toer met die immer gewilde produksies IN KERSFEESTYD en BONJOUR MONSIEUR BREL, het 2024 ewe blitsig aan die gang gekom.
Jannie du Toit – Doep is nie dood nie
Die verhoogproduksie Doep is nie dood nie bevat ‘n formidabele versameling liedjies en tekste van wyle Koos du Plessis.
Vier die feestyd en Jacques Brel se nalatenskap saam met Jannie du Toit
Na vele suksesvolle dekades op pad met musiek, het die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, die kuns vervolmaak om gehore te betower met sy uitmuntende musiekproduksies.
